So by so kry menz die behoefte om ‘n ietzie neer te pen.

Nie noodwendig snaaks nie, nie noodwendig hartzeer nie. Net menz. In en om menz se lewe en doen en late en so.

Menz kry nie altyd die regte woord in menz te taal nie, dus gebruik menz somtyds Ingils uit selfverdediging. Of menz praat in tale: daardie wat menz in uiterste situasies gebruik (elke dag). Partykeer gebruik menz hierdie woorde in tale asof dit lidwoorde is, anders net om kleur te gee aan die situasie of om uiterstes te beklemtoon.

Soms val menz gesig eerste en pas so die aansien van buite af bietjie aan. Soms sien menz die nattigheid op die teëlvloer betyds.

Shit happens. Inderdaad.

Groetniz.

Poerdez.

Advertisements