Wat wil jy op 70 doen?

Sien jy jouself dalk afgetree langs die see, op reis deur hierdie of vreemde lande, rustig aan die vergaan in ‘n ouetehuis se kamertjie of lankal opgevrot onder die grond?

Enige opsie is seker bereikbaar, 70 is tog nie oor die muur nie? (Alhoewel die 50-ouderdomsmylpaal redelik naby in menz se eie toekoms lê – skrikwekkend in  vooruitsig.)

Watter regdenkende vrou van 70 jaar sal nog lewe wil skenk? Vir watter rede ook al? Op 70?

Foknee. Poerdes. *sug*

Poerdez

Advertisements