Dit voel of al die bekendes waarmee menz groot geword het, menz te vinnig agter laat. Gesigte waaraan menz gewoond geraak het op TV (toe die boksie uiteindelik in 1975 in menz se huis geland het), stemme waarna menz geluister het op die draadloos, resepte wat menz beproef het uit die Huisgenoot, boeke wat menz gelees het.

Daar is te veel om te noem, die bome val nou te vinnig. Hier is ‘n paar onlangses wat menz onthou:

kupido

2Kupido – 62

M Bakkes

Margaret Bakkes (84)

bud

Bud Spencer (86)

topsi

Topsi Venter (85)

randall

Randall Wicomb (66)

160418191358-doris-roberts-11115-super-169

Doris Roberts (90)

davidbowie__span

David Bowie (69)

 

Is ons volgende?

Poerdez

Advertisements