… kan baie skade doen aan die siel van ‘n kind. Veral as hy ‘n seun het. Veral as die seun veronderstel is om te moet kan opkyk na sy pa en sy pa sy hero moet wees.

‘n Man wat vasgevang is in ongelukkige omstandighede en drink om te ontvlug, sê afbrekende dinge aan sy kinders om sy seer te versprei.

Die siel van ‘n kind is broos. Die siel van ‘n kind is soos spookasem – vat jy hom te styf vas en maak hom seer, is dit soos spookasem wat tussen twee vingers vasgeklem word en hard word. Niks maak dit weer lig en sag nie. Niks. Die skade is gedoen.

‘n Dronk man wat seer het is ‘n bliksem.

Sorry.

Poerdez

Advertisements