In menz se huis is mac&cheese altyd gebak met ‘n eier-en-melk-mengsel oor die mac wat dan in die oond gaar gemaak is. Met kaas oor.

In menzseManseMa se huis is mac&cheese met ‘n witsous gemaak (Bechamel) en dan gebak in die oond. Met kaas oor.

In menz en menzseMan se huis word ‘n nuwe mac&cheese gemaak vir comfort food. Met ‘n Amerikaanse kaassous oor wat nie gebak word nie. Met nie ekstra kaas bo-oor nie, maar binne-in. Met paprika en mostertpoeier en botter en kaas en die res van die gewone Bechamel resep.

Njammies. Comfort food.

Poerdez