Ek het AL die Jack Reacher boeke van Lee Child gelees of geluister. ALMAL.

Jack Reacher het op my gegroei as ‘n decent man, die een wat jy aan jou kant van die geveg wil hê. Sy leuse is: Plan for the worst, hope for the best.

In my gedagtes het Reacher so gelyk:

091613-hugh-jackman-blog-1200x630

Nie so nie:

tom-cruise

Kyk die lokprent van die nuwe Jack Reacher: Never go back fliek hier.

*sug*

Poerdez

Advertisements