Menz loop vanmore hierdie prentjie op Facebook raak:

broken man

Alhoewel dit praat van MAN, geld dit vir VROU ook. Red ‘n nasie as daar kinders ook is.

“n Wyse man het gesê: “hurt people hurt people”.

So waar. Aan die ander kant, ons is maar almal ‘n bietjie gebroke, dan nie?

Poerdez

Advertisements