Daar is bitter min dinge in die lewe wat menz ‘n moerawiese gemoedsbekakking gee. Bitter min. Maar as hy kom, dan kom hy soos gastro: vinnig en hewig en hou nie op voordat hy nie homself uitgewoed het nie.

Wreedheid is een van daai. Wreedheid teenoor diere maak ‘n rooi waas oor menz se koppie trek en dan is daar net moord in menz se oë. Daar is geen rasionele gedagtes nie, net een doel voor oë.

dumpo

 

Berig hier.

O goeie fok, hulle kan bly wees menz weet nie wie hulle is nie. Menz sal nie verantwoordelik gehou kan word vir menz se dade as menz so iets teëkom nie. Menz sal hulle yortels met ‘n stomp lepel afsaag, stadig en al in die rondte. Dan sal menz hom in die opfokker gooi en goed fyn maak sodat die yortels nie weer aangewerk kan word nie. Eerstens die eienaar van die hond omdat die in so ‘n toestand is en tweedens vir die 3 seuns vir wat hulle gedoen het.

Mag hulle yortels en knaters kort afvrot en hulle ‘n stadige pynlike dood sterwe.

Fok. Bliksem. Moer.

Poerdez