Menz het altyd gedink dat as menz die kans sou kry om ‘n superpower te kies, dit selektiewe gedagtelees sou wees. Menz sou wou dink aan iemand en op daardie oomblik weet wat in sy/haar gedagtes aangaan. En die prentjies sien.

Maar menz het nou ‘n nuwe wens: om dit te maak reën. Waar ookal en hoeveel ookal dit sou nodig wees vir plant en mens en dier om te oorleef.

Let it rain.

let-it-rain

Poerdez