Menz dink nie so nie.

Hierdie is goed en lyk goed genoeg:

en pas by die meeste gesigte.

Hierdie laat jou egter soos THE FLY lyk:

Menz dink dat sonbrille wat meer as net jou oë bedek, vreeslik(!) eeeeeuuuuwww is.

giorgio-armani-ladies-sunglasses-20141101015320

Maak nie saak WIE se naam dit dra nie.

FUGLY!

Poerdez

Advertisements