So as menz dan nou kon terug gaan in tyd en sekere dade ongedaan maak en sekere dade gedaan maak, hoe vêr sou menz moes terug gaan om die huidige fokop in ons gefokte land reg te kon maak?

Sou menz begin by Jan van Riebeeck? By die Groot Trek? By Piet Retief? By HF Verwoerd? By FW en Mandela? By Zuma?

Of nog verder by Moses, Jona en Noag?

Sou dit net een aksie met die regte persoon op die regte tyd op die regte plek vereis? Of sou menz heen en weer deur tyd moes vleg van waar menz begin het om geskiedenis te verander en dan die dinge stuur soos menz dink dit moes verloop?

Menz weet nie. Maar wat menz wel weet: ons is gefok. Solidly.

Dis nag, Nella.

Menz het nie hoop nie.

Poerdez

PS: Afrika is nie vir die witman(vrou) nie, maar waar gaan mens heen? Sonder geld?

Advertisements