depression2

Menz is nie van nature swartgallig nie. En die swart hond byt nie permanent aan menz se haksenings vas nie. Maar menz het ook sulke dae.

En daarom verstaan menz hoe dit voel. Menz se hande voel afgekap om te help.

Poerdez

Advertisements