Na ander mense? Met swaard of pen of woord?

Menz ken mense wat ander gereeld op ‘n mooi manier ‘n moerse pak gee met woorde. Maar dit word alles met ‘n smile gedoen, so al asof dit ‘n grappie is. Dis nie snaaks nie.

Menz hou nie van sulke mense nie en probeer hulle so ver as moontlik vermy.

Menz praat reguit soos ‘n lyndraad en verwag dieselfde van mede-gesprekvoerders.

Call a spade eerder ‘n fokken graaf, menz verstaan van daai.

Poerdez

Advertisements