Na ander mense? Met swaard of pen of woord?
Menz ken mense wat ander gereeld op ‘n mooi manier ‘n moerse pak gee met woorde. Maar dit word alles met ‘n smile gedoen, so al asof dit ‘n grappie is. Dis nie snaaks nie.
Menz hou nie van sulke mense nie en probeer hulle so ver as moontlik vermy.
Menz praat reguit soos ‘n lyndraad en verwag dieselfde van mede-gesprekvoerders.
Call a spade eerder ‘n fokken graaf, menz verstaan van daai.
Poerdez
vuurklip said:
En wat sou Menz vir Sir Div noem?
LikeLike
poerdez said:
Sir Div? Help bietjie uit, menz verstaan nie?
LikeLike
vuurklip said:
Menzie is obviously nog te veel van ‘n Sprieng Tjieken. Sir de Villiers Graaff (‘n boere spade) was op sy dag leier van die Sappe. (‘n Berugte koerant opskrif ná die Natte ‘n verkiesing gewen het, was: Die Sappe sit die pot mis en die hele wereld is Nat.)
LikeLiked by 2 people
vuurklip said:
https://en.wikipedia.org/wiki/De_Villiers_Graaff
LikeLike
perdebytjie said:
Stem saam…mense kom weg met sulke agterbaksheid wat kastig grappies is!
LikeLiked by 1 person
poerdez said:
Menz laat hulle nie meer toe nie.
LikeLiked by 1 person
perdebytjie said:
Goed so!
LikeLike