Menz sien baie op Amerikaanse sitcoms mense ondersteuningsgroepies bywoon. Sommiges vir self soos AA of OA – overeaters anonymous. Soos hierdie in die land waar alles beter en groter is en werk:

http://www.depressiontoolkit.org/family-friends-caregivers/

http://www.dbsalliance.org/site/PageServer?pagename=help_family_center_support

Menz weet nie elke dag hoe en wat om te doen as die swart hond menzseman in ‘n greep beet het nie. Behalwe vir daar-wees, dit was mens nog altyd. En sal altyd wees. Want menz weet dat almal ultimately gelukkig wil wees. Maar nie almal kom daar uit nie. Menz sal daar wees, maak nie saak hoe lank dit vat nie.

Maar, as jy dalk iemand ken wat ook deel is van iemand anders se depressie (soos menz deel is van menzseman se depressie want ons is SAAM), dit help om te lees daaroor:

why

what

why2

looking-out

Die swart hond se byt is aansteeklik, soos hondsdolheid. Nie almal wat gebyt word, kry dit ewe erg nie; maar almal word geraak daardeur.

Sterkte.

Stuur asb liefde en lig in menz se rigting?

Poerdez

 

Advertisements