En jy moet kant kies.

Beskou jy eers die storie van al drie kante (myne, joune en wat eintlik gebeur het) voor jy op die boikot-wa klim, of jaag jy poerdesmerdes saam met die menigte?

albertus1

albertus2

Menz dink nie veel van mense wie se claim to fame hulle hoeveelheid Twitter-volgelinge is nie. Wat maak dit mens? Helicopter pilot of rocket scientist?

*Good leaders do not have thousands of followers, they make the next good leaders.*

En dan hierdie van die helicopter pilot op FB:

albertus3

En dis hoe mens aanbeweeg?

Poerdez

Advertisements