Menzseman beweer menz ly aan pms. Menzseman beweer ook hy suffer vreeslik elke maand tydens hierdie joyfull occasion.

pms

Menz weet nie waarvan hy praat nie. Menz voel so normaal soos op elke ander dag van die maand. Menz frons effens wanneer al die messe in die kombuis ewe skielik soek raak en die kettingsaag se trekkoord nie meer is waar hy hoort nie. Maar dit gebeur net een keer per maand vir ‘n paar dae, so menz steur menz nie veel daaraan nie. Menz is in elk geval te besig om met die back actor ‘n gat in die agterplaas te grou. ‘n Gat waarin alles gaan val wat mens so irriteer per geleentheid ……

Stay safe.

Poerdez

Advertisements