[Edited]

Hier is die regte link:

 

Menz volg ‘n link op Youtube om weer na Inflasie in Checkers se advertensies te kyk. Drie ure later nadat ons pikkewyne, Suzelle, Gordon Ramsay en home painting beleef het, kom menz op hierdie video af.

Dis holskeurend-snaaks. Behalwe vir die wat van kadette gehou het seker. Nataniël het nie.

Poerdez

Advertisements