Onthou julle die Huisgenoot het laaaank terug sulke 3D prente in die middel gehad? As jy lank genoeg daarna staar kon jy die prentjie agter die “skerm” sien.

Menz kon NIE.

Menz moes later mense se oë met ‘n spuitbotteltjie nat hou, so lank het menz na die prentjies gestaar. Niks, nada, fokol.

Nog steeds nie.

3d_143d_133d_123d_113d_103d_93d_83d_73d_63d_53d_43d_33d_23d_13d

Menz is nog steeds oortuig dit is net ‘n snotspul.

Poerdez