• About
  • Ons leef nog …

Poerdezmerdez

~ Menz. Lag of huil, menz bly menz.

Poerdezmerdez

Monthly Archives: Desember 2016

My droomhuis …

27 Dinsdag Des 2016

Posted by poerdez in Poerdez

≈ 1 Kommentaar

hobbit

Menz dink dat menz baie van hierdie huisie sal hou …

hobbit1

hobbit2

hobbit3

Menz sal net ‘n ander konfigurasie doen op hierdie vertrek – dis te cluttered ….

“Simon Dale built this house for his family in Wales. With the help of his father-in-law, passersby and friends, he was able to construct it using all natural materials at a cost of just $5,200.

Dale’s goal was to create a living space that resembled the Lord of the Rings, and in just four months that dream became a reality.”

Poerdez

‘n Prentjie is ‘n duisend woorde werd …

26 Maandag Des 2016

Posted by poerdez in Poerdez

≈ 3 Kommentaar

diep15diep14diep13diep12diep11diep10diep9diep8diep7diep6diep5diep4diep3diep2diep1diep

Poerdez

‘n Paar ander Krismis feite …

23 Vrydag Des 2016

Posted by poerdez in Poerdez

≈ 2 Kommentaar

kersfees

merry-chritmas-images6

Poerdez

Liewe Kersvader …

22 Donderdag Des 2016

Posted by poerdez in Poerdez

≈ 2 Kommentaar

dit is al weer daardie tyd van die jaar. Al WEER!!!! Waar hardloop die tyd heen? Menz probeer nog Kersfees 2013 se gewig afskud, nou is dit 3 jaar later en hier gaan ons AL WEER! 2016 was ‘n vinnige jaar en nie al te lekker nie. Dit was ‘n jaar gepak met stres en werk en stres en werk … menz dog nog menz hou NuweJaar 2016, nou is 2017 om die draai. *sug*

Die grappie wat menz elke jaar op Facebook sien van vet bank balans en maer lyf en moenie die twee weer omruil soos laas jaar nie, is nog steeds bo aan menz se lys. En dan wil menz tog die kans waag om soos ‘n deelnemer aan Mej Wêreld te klink en te vra vir vrede op aarde. Maar menz weet die kans op daai is fokkol onmoontlik. Met vlugtelinge en plaasmoorde en rassisme en rooftogte en afguns en haar en onreg, staan ons nie eintlik ‘n kans nie.

Menz wil tog vra vir elkeen vir persoonlike vrede en vreugde. Vir verligting van pyn in lyf en gees. Vir kinderlike opgewondenheid nie net oor hierdie tyd nie, maar in die klein dingetjies in ons lewens. ‘n Draairoomys vir elkeen vir soothing van seer – met of sonder ‘n flake of stroop of sprinkles – wat laaaaaaank hou. Vir koelte oor gees wat ongenadiglik deur die son van stres gebrand word, met ‘n windjie wat streel.

treexmas

En menz? Menz vra vir baie geld en baie meer geduld, meer liefde en vrede, ‘n gereelde draairoomys vir daardie soothing om oor menz ook te vou, vir tyd om te lees en baie boeke om te verorber, vir tevredenheid en geluk,  ‘n wasgoedmandjie wat homself organiseer en miskien een of twee van hierdie van Beetroot:

krismis3
krismis2
krismis1
krismis4

Maar veral die blou een …. blou streel menz se siel. Menz hou van blou.

krismis

Dis ‘n hartseer Kersfees hierdie jaar. Nie noodwendig oor iets groots gebeur het nie, maar dalk oor dit nie gebeur het nie. Ons sal maar verder daaraan werk.

En vir jou wat dalk hierdie lees: vrede, vreugde, liefde en geluk vir jou en mag al jou wense waar word. Nou en vir altyd.

Poerdez

Vandag op menz se Facebook feed …

20 Dinsdag Des 2016

Posted by poerdez in Poerdez

≈ 4 Kommentaar

vandag12

vandag11

vandag10

vandag9

vandag8

vandag7

vandag6

vandag5

vandag4

vandag3

vandag2

vandag1

vandag

Ons lewe in ‘n meestal siek wëreld …

*sug*

Poerdez

PS: Menz gaan bietjie sny aan pages en groups en following en so ….

Bal jy jou vuis?

16 Vrydag Des 2016

Posted by poerdez in Poerdez

≈ 2 Kommentaar

Menz doen nogal. Soos een van die hieronder.

The Way You Clench Your Fists Reveals Interesting Things About Your Personality

1. You clench your fists with your thumb held next to your forefinger.

vuis

This type of fist clench reveals a kind and unselfish personality type. While that’s the best way to be, beware that you don’t let others take advantage of your kindness. This personality type is adventurous and open to learning new things.

2. You bend your thumb so that it covers some of your fingers.

vuis2

This type of fist clench is associated with creative personality types. You’re not afraid to take risks if that means exercising your passion. Whilst this gives you plenty of opportunities for great experiences, it can also get you into trouble now and again. You are born to lead, and people are happy to follow you. Interestingly, this personality type often struggles when it comes to making big decisions.

3. You tuck your thumb beneath your fingers.

vuis3

This type of fist clench reveals a person with hidden talents and someone that tends to hide their will, passion and reason. All you need is more confidence in order to reveal your talents to others, and maybe even yourself. It’s time to let your inner talents loose and show the world what you’re made of!

Menz doen nogal die derde een.

Poerdez

Menz se liefde …

15 Donderdag Des 2016

Posted by poerdez in Poerdez

≈ 3 Kommentaar

… vir menzseMan is onbeskryflik.

tumblr_mtp78bna7r1qamkolo1_500

Menz het al soveel keer probeer om die omvang daarvan te beskryf, maar woorde faal menz. Die een konstante konsep wat wel voorkom, is ses voet diep. 😉

Daar is soveel woorde en gedagtes wat mens kan gebruik om menz en menzseMan se liefde en verhouding te beskryf:

onbegryplik, allesomvattend, humeurig, so diep soos die see, rottegif, so hoog soos die maan, absoluut, eerlik, antifreeze, voluit, gemaklik, vertroud, moord, reguit, humoristies, verskriklik, dapper, akuut, gedeeld, ordelik, paraat, reusagtig, hemels, skerp messe, sterk, verantwoordelik, redelik, stil, murgsag, ….

Menz en menzseMan glo nie aan skei nie, maar donker gedagtes het al beide van ons se gedagtes gekruis. Moord is mos nie skei nie. Altans dan, om selfmoord te pleeg deur jouself 48 keer in die rug met ‘n mes te steek, is mos nie moord nie. 😀

Liefde is.

Poerdez

PS: moet asseblief nie die sinode, die DBV of die kinderbeskermingseenheid op menz sit nie. Hierdie is net ‘n poging tot humor. MenzseMan is veilig. Doodveilig. 😀

Is jy reg om ‘n ouer te wees?*

14 Woensdag Des 2016

Posted by poerdez in Poerdez

≈ 4 Kommentaar

ouer

ouer1

ouer2

ouer3

ouer4

As jy van die regte stoffasie gemaak is om ’n goeie ouer te wees, sou jy dit vir jouself uitgewerk het. As jy nie C in al die scenario’s gekies het nie, hou eerder by goudvisse, honde en katte!

Menz weet darem nie of menz opsie C in al die gevalle sou kies nie … 😀

*Artikel in Beeld

Poerdez

Stilstuipe -‘n ander siening

12 Maandag Des 2016

Posted by poerdez in Menz, Poerdez

≈ 8 Kommentaar

Van vroeg in menz en menseMan se verhouding, ly menzseMan aan stilstuipe en menz daaronder. Die lydingstydperk was aanvanklik twee weke (!) maar dit is stelselmatig verminder na 3 dae en die limiet deesdae is een dag.

Menz vat ‘n paar dinge in die lewe as persoonlik op. Vir menz is stilstuipe (teenoor menz) ‘n afjak, verstoting, uitsluiting, emosionele klap deur die gesig. Menz het geleer om dit beter te hanteer met die tyd – dis nie te sê menz hou daarvan nie, menz cope nou maar net daarmee.

Maar …

Verlede Vrydag tydens ‘n partytjie waar heelwat vloeibare verversings genuttig is, gesels die mense so rond en bont. Een vrou haak toe af en sê: “Stilstuipe? Asseblief tog, ja! Ek like van stilstuipe want dan kan ek doen wat EK wil. Ek kan lees of slaap nes ek lus kry. Sy stilstuipe faze my glad nie. Hy moet maar daaroor kom en beter word.”

Nou wonder menz: het menz dit nog altyd verkeerd benader? Was menz veronderstel om ook menz se eie time out te vat en menz glad nie te steur aan menzseMan se dinge nie? Om (alhoewel menz nie hou van ‘n growwigheidjie in die normale omgang van menz en menzseMan nie) menz se eie chill out te doen tot menzself weer lus voel vir menzseMan?

En sê nou albei partye is ewe hardkoppig en weier om eerste toenadering te soek? Sê nou maar die partye raak so gewoond aan eie dinge doen dat dit meer gemaklik voel so? Dat dinge so maklik laat gaan word dat dit maar dieselfde is as alleen wees?

Scary thought.

Poerdez

 

Ingils.

09 Vrydag Des 2016

Posted by poerdez in Poerdez

≈ 2 Kommentaar

Ode to the plural

Nou sien ek hoekom ek so gesukkel het met Engels op Universiteit!
Die engelse is mal…..
Js

We’ll begin with a box, and the plural is boxes,
But the plural of ox becomes oxen, not oxes.
One fowl is a goose, but two are called geese,
Yet the plural of moose should never be meese.
You may find a lone mouse or a nest full of mice,
Yet the plural of house is houses, not hice.

If the plural of man is always called men,
Why shouldn’t the plural of pan be called pen?
If I speak of my foot and show you my feet,
And I give you a boot, would a pair be called beet?
If one is a tooth and a whole set are teeth,
Why shouldn’t the plural of booth be called beeth?

Then one may be that, and three would be those,
Yet hat in the plural would never be hose,
And the plural of cat is cats, not cose.
We speak of a brother and also of brethren,
But though we say mother, we never say methren.
Then the masculine pronouns are he, his and him,
But imagine the feminine: she, shis and shim!

Let’s face it – English is a crazy language.
There is no egg in eggplant nor ham in hamburger; neither apple nor pine in pineapple. English muffins weren’t invented in England. We take English for granted, but if we explore its paradoxes, we find that quicksand can work slowly, boxing rings are quare, and a guinea pig is neither from Guinea nor is it a pig.

And why is it that writers write but fingers don’t fing, grocers don’t groce and hammers don’t ham? Doesn’t it seem crazy that you can make amends but not one amend. If you have a bunch of odds and ends and get rid of all but one of them, what do you call it?

If teachers taught, why didn’t preachers praught? If a vegetarian eats vegetables, what does a humanitarian eat? Sometimes I think all the folks who grew up speaking English should be committed to an asylum for the verbally insane.

In what other language do people recite at a play and play at a recital? We ship by truck but send cargo by ship. We have noses that run and feet that smell. We park in a driveway and drive in a parkway. And how can a slim chance and a fat chance be the same, while a wise man and a wise guy are opposites?

You have to marvel at the unique lunacy of a language in which your house can burn up as it burns down, in which you fill in a form by filling it out, and in which an alarm goes off by going on.

And, in closing, if Father is Pop, how come Mother’s not Mop?

*Van Facebook af

Poerdez

← Older posts

Onlangse Bydraes

  • I am not who you think I am supposed to be …
  • Labels …
  • Antwoord aan Israel …
  • $13,609,000.00USD vir jou as jy kans sien …
  • Hoeveel van ons dink aan hierdie dinge?

Nuutste kommentaar

woestynkind oor Labels …
HesterLeyNel oor Labels …
poerdez oor Labels …
Storieklong oor Labels …
woordnoot oor Labels …

Argief

  • November 2019
  • September 2019
  • Augustus 2019
  • Julie 2019
  • Junie 2019
  • Mei 2019
  • April 2019
  • Maart 2019
  • Februarie 2019
  • Januarie 2019
  • Desember 2018
  • November 2018
  • September 2018
  • Augustus 2018
  • Julie 2018
  • Junie 2018
  • Mei 2018
  • April 2018
  • Maart 2018
  • Februarie 2018
  • Januarie 2018
  • Desember 2017
  • November 2017
  • Oktober 2017
  • September 2017
  • Augustus 2017
  • Julie 2017
  • Junie 2017
  • Mei 2017
  • April 2017
  • Maart 2017
  • Februarie 2017
  • Januarie 2017
  • Desember 2016
  • November 2016
  • Oktober 2016
  • September 2016
  • Augustus 2016
  • Julie 2016
  • Junie 2016
  • Mei 2016
  • April 2016

Kategorieë

  • Boks van die week
  • Die Groot Kahuna
  • Dinkwerk
  • Flieks
  • Klanke
  • Koebaai Meraai
  • Menz
  • Monday Melodies
  • Poerdez
  • Sê nou maar …
  • Uncategorized
  • Vrydag Funnies
Follow Poerdezmerdez on WordPress.com

Create a free website or blog at WordPress.com.

Kanselleer
Privacy & Cookies: This site uses cookies. By continuing to use this website, you agree to their use.
To find out more, including how to control cookies, see here: Cookie Policy