117

Menz weet darem nie.

Storie hier.

Sy het ‘n moeilike maar vol lewe gehad, maar menz dink dis moeilik as almal wat jy ken uiteindelik dood gaan en jy alleen agterbly. Jy moet gedurig aan nuwe mense en dinge gewoond raak, of net agterbly by wat gebeur en in jou eie wêreld leef.

Menz het nog altyd gesê as menz 60 maak, sal menz ‘n plan moet beraam om aan te beweeg. Veral as menzseMan nie meer met ons is nie. Alleen is haalbaar, maar siek en oud en alleen is ondenkbaar.

Poerdez

Advertisements