Menz vermoed die mees gepaste Afrikaanse vertaling van OMG is AFT/OFT (ag fok tog/o fok tog) wat gevolg word deur ‘n facepalm.

facepalm2

Raai wat is die twee mees algemene vrae wat gevra word op hierdie FB post:

lounge

Nee, menz dink nie julle sal kan raai nie. Dit was:

  1. Wat het jy geeët?
  2. Wat is hulle adres?

this-shit

Poerdez

Advertisements