Menz ken mense wat dink die son draai om HULLE. Wat dink hulle is die heelal se geskenk aan die mensdom.

Hierdie video wat menz hier raakgeloop het, wys hulle is maar net soos ons “mooi niks”.

Nietig, klein en verganklik.

Size does matter.

Poerdez

Advertisements