… behalwe as jy vir kak soek:

  • Wat kan dan verkeerd gaan?
  • Wat is nou die ergste wat kan gebeur?
  • Wat nog?
  • Dis nou seker oor. Niks verder kan verkeerd gaan nie.
  • Net gou-gou.
  • Bring it on!!
  • Hou vas my bier en check hierdie move.

Mens gooi nie sulke dinge uit in die universe in nie. Jy vra mos nou vir poef.

Poerdez

Advertisements