Hierdie is een van die flieks vir 2017 wat op menz se popcornlys is (soortgelyk aan ‘n bucket list, maar flieks wat menz wil sien). Nie net entertainment value nie, maar ‘n diep-dink-fliek.

manchester

Manchester by the Sea gaan oor dood en liefde en alles wat daarmee saam gaan. EN meer.

Poerdez

 

Advertisements