Hoekom vergelyk die mens hom/haar tog met ander? Hy/sy het meer/groter/sterker/minder/slegter as ons. Voel ons so minderwaardig dat dit nodig is om die hele tyd te vergelyk? Vergeet van die media wat vir ons voorsê oor hoe ons moet lyk, wat ons moet ry en hoe ons moet eet. Fok die media.

compare

Menz praat ook nie van die warra-warra-bullshit van “khumba-ja en ons is almal perfek en happy en poep glitter” nie.

Maar menz is in ‘n ewige stryd geworstel om “genoeg” te voel. Om genoeg te wees. Nes menz is.

*sug*

Menz is baie gelukkig dat menzseMan happy is met menz soos menz is (so sê hy en so sal ons dit aanvaar tot hy anders sê).

Miskien sal dit beter gaan as menz eendag kan uitfigure wat menz eintlik hier (moet) doen. En waddefok die doel van alles is.

*sug*

Mag jy vandag genoeg voel. En happy wees.

Poerdez

 

Advertisements