Polly the rescue goat is blind, has neurological problems and is vastly underweight. She also suffers from severe anxiety. Lucky for Polly, her rescuer (Leanne Lauricella from Goats of Anarchy) is willing to do just about anything to help her live a normal and happy life. Yet, not even she knew a duck costume for kids purchased at Marshalls would have such a profound impact on the goat.
Polly, who is known to run around frantically crying if she can’t find her owner, goes from 60 to 0 when she wears her duck costume. Lauricella told The Dodo, “As soon as I put it on her, she just instantly got calm.”
“She’ll find a corner of a wall in the house, and she’ll just start sucking on the wall. So all the corners in our house have these little suck marks from her mouth,” said Lauricella.
Those days are no more. Now all Lauricella has to do is put Polly in her duck costume and she calms right down.
“There’s something about that duck costume that calms her. She goes into a little trance. She just closes her eyes and she’s out.”
Goats of Anarchy red hierdie bokkies uit uiters haaglike omstandighede.
Menz het somtyds nog hoop vir die mensdom … net soms. Menz dink daar is te min wat omgee.
Poerdez
diewithasie said:
AAAAA Verlang ek nou my skaapie
LikeLiked by 1 person
travel460 said:
Ek lê so vir 2 dae in die hospitaal, so gaan nie die video clip aansit nie. Dit is ñ dierbare storie, maar ek sit tog met ñ grinnik op my bakkies. Wat het haar op ñ eend-kostuum laat besluit??? En hoekom?
LikeLike
poerdez said:
Wat maaaaaaak jy innie hospitaal?
LikeLiked by 1 person
travel460 said:
Ek neem bietjie time-out.☺Moes inkom vir toetse, hulle probeer vasstel hoekom ek nou al vir weke nie kan eet nie. Voordeel, ek was nog nooit so maer soos nou nie. Nadeel, net rooiwyn maak nie my maag seer nie…o nee, dis ook ñ voordeel. Grappies op ñ stokkie. Iets is fout, en voor ek oorvlieg vir my aankope, moet ons ñ antwoord kry. Dankie vir jou navraag.
LikeLiked by 1 person
poerdez said:
Sterkte. Menz dink nogal die rooiwyn-ding kan meer van ‘n voordeel wees as nadeel … menzself gaan vannaand rooiwyn vir aandete nuttig … 😉
LikeLiked by 1 person
travel460 said:
Sal jy asb vir my kom kuier en ñ ietsietjie insmokkel…asb. Vir aandete.
LikeLiked by 1 person
poerdez said:
Jy moet sommer dat die dr vir jou voorskryf …
LikeLiked by 1 person
travel460 said:
☺☺☺!!!
LikeLike
poerdez said:
Maar wanneer jy uitvind wat makeer, laat weet tog?
LikeLiked by 1 person
travel460 said:
Dem, nou het ek vir jou op my eie blok ń boodskap geskryf! Dit was nou ń defnitiewe flippen fout.
LikeLiked by 1 person
poerdez said:
Menz dink nie dis spesifiek die eend-kostuum nie, eerder geborgenheid en wegkruip vir die wêreld. Die website wys ‘n paar in klere, dalk vir koue, dalk vir beskerming.
LikeLiked by 1 person
rondomtaliedraai said:
Ag siestog…
LikeLiked by 1 person