Sleutelwoorde

, ,

Daar is vreeslik baie flieks wat in 2017 uitgereik gaan word. Menz wil egter baie van hulle nie sien nie. Menz kyk nie horror of zombie flieks nie. Menz kyk ook nie flieks met honde in nie, en geensins waar honde seer kry of dood gaan nie. Menz hou sommer ook op om ‘n boek te lees waarin enigiets met ‘n hond fout gaan. Dan stop menz die storie net daar en beweeg aan.

Hierdie fliek word vrygestel in die VSA op 17 Junie 2017 (dis nog laaaaank), maar menz sal hom graag wil sien sodra hy hier land.

book-of-henry

Poerdez

Advertisements