Elkeen van hierdie prentjies bring nogal ñ herinnering terug, hetsy uit my vroeë kinderjare, of uit ons jongmens kamp dae. Gelukkig kon ons nooit die diere- gedagtes lees nie!
Mal oor dit! Dankie vir die lekker giggel so aan die einde van die week! (ek sal GLAD nie omgee om saam Bear te gaan kamp nie, hy moet net nie dink ek gaan daai crap eet wat hy eet en oor goed klim nie)
ekmyselff said:
Lekker gesmile
LikeLiked by 1 person
travel460 said:
Elkeen van hierdie prentjies bring nogal ñ herinnering terug, hetsy uit my vroeë kinderjare, of uit ons jongmens kamp dae. Gelukkig kon ons nooit die diere- gedagtes lees nie!
LikeLiked by 1 person
Net Ek said:
😆
Mal oor dit! Dankie vir die lekker giggel so aan die einde van die week! (ek sal GLAD nie omgee om saam Bear te gaan kamp nie, hy moet net nie dink ek gaan daai crap eet wat hy eet en oor goed klim nie)
LikeLike
rondomtaliedraai said:
Hehehehehe Dankie maar nee dankie Ek kamp nie!
LikeLike
HesterLeyNel said:
Ek is ook nie ‘n goeie kampeerder nie; nie eens terwille van die intents sex nie.
LikeLike
perdebytjie said:
Lol!
LikeLike
Nena Dreyer said:
Lekker gelag dankie! Ek kamp graag en behalwe dat ek die mensvreterdiere sover gespaar is kan ek alles be-aam!
LikeLiked by 1 person