- O goeie fok
Daar is min dinge in hierdie lewe wat menz so bang maak soos sulke mense en die wat hulle glo …
Illuminati en Vrymesselaars om elke hoek …
*sug*
Poerdez
31 Woensdag Mei 2017
Posted Poerdez
inDaar is min dinge in hierdie lewe wat menz so bang maak soos sulke mense en die wat hulle glo …
Illuminati en Vrymesselaars om elke hoek …
*sug*
Poerdez
30 Dinsdag Mei 2017
Posted Poerdez
inSleutelwoorde
Sommige mense suffer in silence, ander glad nie. Sommiges rumoer en brand en gooi klippe.
Dan is daar die wat die opstand liggies wys. Skerp en sarkasties, maar liggies …
Menz is een van daai …
Poerdez
24 Woensdag Mei 2017
Imagine:
jy en jou vrou gaan op ‘n 18 dag 5 lande toer. En op dag 14 word sy siek. Nie sommer enige siekte nie, Central nervous system vasculitis.
“Dit is ‘n inflammasie van die brein wat al die klein aartjies in die brein toedruk . Die groot are is oop. Dit het vinnig versprei en reeds die grootste deel van haar brein aangetas. Dit kan net met groot hoeveelhede kortisoon en ander anti-inflamatoriese middels beveg word. Hulle dit doen nou, maar die prognose is nie goed nie. Haar lewe hang aan ‘n draadjie en die kans op ‘n sinvolle lewe aan nog ‘n dunner draadjie.”
En vier dae later moet jy vra:
Want daar is nie meer hoop nie. Daar is nie meer kans om herstel nie. Dis oor, dis nog net die slottoneel wat moet afspeel. En jy moet vra vir krag en die einde tegelykertyd. Want om die lyding verlig te sien en afskeid te neem, is veel makliker as om jou geliefde te sien ly.
Want so is die liefde.
Hopelik hoef niemand van ons hierdie lyding deur te struggle nie. Hopelik hoef niemand van ons te sit en wag by ‘n bed dag na nag na dag na nag nie.
Hopelik kom die einde gou, is al wat ek kan dink. Vir hom en haar. Want die dood is nie finaal nie, dis net vir nou. Maar die seer bly tot jou dood. En die seer is fokken baie pyn. BAIE.
Shit.
Poerdez
23 Dinsdag Mei 2017
Posted Poerdez
in“Om” is the most significant word in Sanskrit, it signifies the song of the universe, with which everything begins and ends. It has several meanings:
This symbol represents the hand of God. It is depicted either with fingers apart or closed together. Usually, the hand with the eye stands for power, protection, and confidence, but in major religions, it acquires additional meanings.
A lotus is a complex and meaningful tattoo design, the denotation of which changes due to the religion, the depiction, and the color. Religions see this symbol in several ways.
A cross has been always connected with faith, spirituality and the cyclicity of life. The meanings are:
A heart tattoo suits compassionate, kind and generous people. Depending on the style, they may convey diverse meanings:
This symbol represents tranquility and peace. Also, it may signify:
It has always been the symbol of divine providence and spiritual awakening. In India, it is the sign of the person, who is able to see the true nature of all things. In Buddhism, it refers to the Eye of Buddha, so-called “Third Eye”, which means wisdom. In Christianity, it is called “An Eye of God” and symbolizes God’s mercy.
Ganesha is a revered Hindu deity, which is the symbol of spirituality. He is the symbol of New Beginnings. Besides, he is the Lord of success and he embodies the ability to overcome obstacles. Many people see him as the destroyer of selfishness and pride.
The Buddha denotes meditation, serenity, and solitude. He represents boundless love and compassion for everyone. Often, the Buddha is depicted with lotus flowers, this combination means that the person wants to leave the material world and reach a transcendent state. Such depictions as Buddha’s face and the laughing Buddha are also popular.
The meaning of this tattoo depends on the paired elements. But the most recognizable are:
Inligting hier verkry.
Menzself is nie onpartydig vir ‘n Om tattoo nie …
Poerdez
22 Maandag Mei 2017
Poerdez
03 Woensdag Mei 2017
Sleutelwoorde
Menz het nie geweet wie Karel Schoeman was nie. Menz het al sy naam gehoor, maar dis ook maar al. Sy selfgemaakte-exit uit hierdie wêreld uit is tans groot nuus. En die debatte en meningsverskille daarom amper nog groter.
““’n Poging op 75 is deur omstandighede gefnuik, en intussen het ek 77 geword. Dit is dus nodig om die saak nou doelgerig aan te pak terwyl ek nog oor voldoende beweeglikheid, fisieke vryheid en geestelike helderheid beskik om ’n sinvolle besluit in dié verband te neem en dit doeltreffend uit te voer,” skryf hy.” Lees hier meer.
Dit is wat Terry Pratchett ook beplan het toe sy Alzheimer’s erger begin word het. Hy het egter die stryd verloor voor die tyd. Hy het beplan om Dignitas in Switzerland te besoek vir sy einde.
Dit vat staalballas om so ‘n besluit te neem en deur te voer. Menzself wil nie so oud word dat menz ‘n las vir die mense om menz word nie. Al is die las net op die ouetehuispersoneel – synde dat menz nie kind of kraai het nie. Menz beplan om self die exit te maak as daar nie uitkoms voor die tyd kom nie.
Give that man a Bells!! Sommer ‘n dubbele!
Poerdez