Sleutelwoorde

, , , ,

Jaarliks maak verskeie maatskappye miljoene rande en dollars en euros in die bemarking van maermaakprodukte. Die algemene wêreldsiening van vet mense is dat hulle siek of lui of pateties is. Mense kyk vas teen die vet en sien nie die persoon raak nie.

True? Very much so. Size doesn’t matter, as long as you’re not fat.

Hier is bietjie van ‘n ander blik op groot wees, met mense met baie meer moed as wat menzself het.

 

Dit is afterall die wêreld wat vir ons vertel hoe ons moet lyk (of nie lyk nie). En moerse baie geld maak uit die van ons wat nie so lyk nie.

Menz het ‘n past life regression session gehad waarin menz: 1. Manlik was en 2. Seningrigmaer.

Dus was menz al maer en dit was ok. Nou is menz nie en dis ook ok.

Die meeste van ons het die video op Youtube of Facebook gesien van die “oversize” meisie wat dans asof sy vreeslik baie fun het. Hier is haar storie:

Poerdez

Advertisements