Sleutelwoorde

,

Kyk nê, menz oefen gereeld. Sommer ‘n paar keer ‘n uur.

En as die oefening (soos hier onder) nie help nie, dan doen menz heavy breathing exercises tot menz voel van uitpass van al die (vuil) lug wat menz die stelsel so mee flood. Of menz gaan rook ‘n mentholtjie (apparently word daar gefrons oor drink by jou tafel – menz praat nie hier van koffie nie).

oefening

Poerdez

 

Advertisements