Snaaks hoe mens sommer dadelik ‘n afkeer in iemand kry. Soms vat dit langer, maar partykeer is dit oombliklik. Of dit nou op die TV of in die “werklike” lewe is.

Een so ‘n persoon in wie menz amper dadelik ‘n gly gekry het, was Todd Hoffman van Gold Rush.

todd

With a strong belief in God and the American dream, Todd initially led his team to success.Bullshit. Todd is vir my iemand wat bid omdat daar kameras op hom is, maar meestal soos ‘n asshole adder optree. Menz dislike hom met ‘n passie.

En dan op ‘n dag sien menz ‘n link raak wat so lyk:

todd2

En alhoewel hy ‘n decent stem het en menz glad nie hierdie kan match met die man wat menz dink hy is nie, bly hy nog steeds in menz se oë ‘n asshole adder. Luister self:

 

Poerdez

Advertisements