… as hierdie een nie gewerk het nie. Menz glo in reinkarnasie en menz glo in die ewige lewe na hierdie een op aarde. Gisteraand het menz die volgende raak gelees in “The Afterlife of Billy Fingers”.
“Death gives you a fresh start just like sleep does. We don’t usually think of death as a start, but that’s what it is. Whatever so-called mistakes you’ve made, it doesn’t matter now, because there’s always another chance, another lifetime even, to try something different. And don’t worry. So-called mistakes are okay. They’re just part of the deal.”
en
“Before each soul comes to earth, it’s own personal edition of the Book of Life is written. Life on your planet is about dramas that change you. Isn’t it funny that most people are scared of change, when changing is the double fudge frosting on top of the cake of life?
And although much of your life is planned out, there’s a lot of freedom inside that plan. The circumstances are like lines in a kid’s coloring book, but instead of ink the lines are penciled in; they’re erasable. As you color the spaces, you influence the lines.”
En daar het jy dit. Hierdie idees het menz al soveel keer raak gelees en dit vibreer in menzsesiel.
Poerdez
Toortsie said:
Ekskuus dat ek vra. Ek wil net seker maak:
Gaan hierdie boek oor reïnkarnasie? Of oor die Ewige Lewe in Christus?
LikeLike
poerdez said:
Dit gaan oor ‘n man wat met sy suster van die ander kant af gekommunikeer het. So: life after death. En een allesoorheersende “force”, call it what you may.
LikeLiked by 1 person
perdebytjie said:
Ek glo nie in ewige lewe,reïnkarnasie,besoeke aan die anderkant of enige sulke goed nie.Dood is dood,maar as mense troos in sulke dinge vind,dan is dit goedso.
LikeLiked by 1 person
poerdez said:
Each to his own.
LikeLiked by 1 person
perdebytjie said:
Ek sê ook so.
LikeLike
Hier "blok" Elanè said:
❤
LikeLike
Hier "blok" Elanè said:
Askies ek was nog besig toe gaan net die hartjie – ek sien uit na die ewige lewe hierna en ek wil rerig nie terugkom nie, ek dink ek sal bietjie baie kwaad wees as ek dit weer ‘n keer moet deurmaak… lewe op aarde… ek sien uit na die nuwe Jerusalem xxx
LikeLike