Nee, wragtag nie. Maar wat menz wel nou weet is dat menz ‘n rustige hartklop het, en vroeg gaan uitklok – heelwaarskynlik agv ‘n laer intellek …. (as menz die “feite” hier onder beskou). Menz gaan seker sarkasties wees met die verkeerde persoon op die verkeerde tyd op die verkeerde plek. Of dalk sarkasties wees met die regte persoon op die regte tyd op die regte plek?

 

Poerdez

Advertisements