Menz het ‘n fucked up gagga kinderlewe gehad. So ook menzseMan. Die emosionele skade wat ouers aan kinders oordra, word nie maklik gesond gemaak nie.

parentsparents1parents2parents3parents4parents5parents6parents7parents8parents9parents10

Uit ondervinding weet menz dat van hierdie stellings hierbo, BAIE waar is.

Fuckedup ouers maak fuckedup kinders groot. En die sirkel herhaal tot iemand eendag besluit: EK gaan nie so wees nie. EK gaan beter wees. Ek gaan dinge anders doen. EK is meer werd as my verlede.

Sela.

Poerdez

Advertisements