… raak menz dronk! Of nie. Of wel, Of nie.

party-animal.jpg

Dit was ‘n helse jaar en hy is nog nie klaar nie. Ons het vandag ons jaarlikse krismisparty waar ons geskenke by mekaar steel en vreet en suip. En kak grappies vertel en almal dink hulle is snaaks.

En danspassies op gewilde Afrikaanse sekulêre musiek uitvoer of maak of ons kan dans. Ek kliphard “Who the fuck is Alice?” saam skreeu. En melktertjies drink en vodka en bier en alles wat ons in die hande kan kry.

En elke sin begin met “en”, menz dink menz is klaar gesuip.

Gelukkig kom menzseUber vir menz haal vanmiddag….

En ons gaan kak van die hitte.

Tjorts!

Poerdeszszszsz