Menz staan vandag verbaas deur die gedagte dat menz eerder pieps of piepie gebruik ipv pis wat vir menz ‘n afskuwelike woord is.

Menz gebruik ook NIE die ander twee “p”-woorde wat so lustelik in die verkeer op ander mense toegesnou word of in die strate geskree word nie.

Maar terselfdertyd gly die fokke moeiteloos oor menz se lippe – meestal uit frustrasie.

Het menz dubbelstandaarde met taal?

Poerdez

Advertisements