divorce

Sou sy skeisaak nasty raak en sy familie gedreig word met onderhoudsbevelle en hy is in besit van grafiese materiaal waar sy vrou en sy beste vriend *kug* kamasutra moves uithaal, kan sy aandring op die helfte wanneer hy die video’s online laai en ‘n fooitjie daarvoor vra?

Poerdez

 

Advertisements