… dat soveel mense in ongelukkige huwelike vas gevang is. En nie die moed of die hart of die lus het om ‘n beter lewe te hê nie.

Menz het dele van hierdie post gelees:

shitty husband

Dis opmerklik uit die 636 kommentare (sommiges meer kommin as ander) hoe ongelukkig mense is. Maar ook hoe maklik dit is om daaroor te kla sonder om iets daaraan te doen.

As jy die keuse gemaak het om te IN, dan kan jy mos die keuse maak om te UIT, nie waar nie? Ook is daar drie kante aan elke storie: myne, joune en dit wat werklik gebeur het…

‘n Huwelik is harde werk. Dis nie 50% + 50% nie, dis 100% al die pad van beide kante af.

But there’s also no fun or use in flogging a dead horse.

Menz hoop van die mense wat daar geskryf het, het intussen vrede gekry. Alles het ‘n prys.

Poerdez

Advertisements