le-jou-eier1-e1512926357627

Alhoewel menz glo in die gebruik van staaldruppels – sodra menz die staaldruppels nader bring, hou menzseMan op bloei – het menz nog nie regtig ander rate beproef nie. MenzseMa het wel sakkies met knoffel aan die binnekant van hulle klere vasgesteek in die winter of ‘n stukkie rooi flennie oor die bors. Menz weet van skoon drank oor wonde om te ontsmet; blykbaar kan mens peper of spinnerakke (seker sonder die spinnekop) op wonde sit om dit te laat ophou bloei.

Hier is ‘n paar ander wat menz hier geskaai het:

boererate

boererate1

boererate2

Uhm…. nee. Fokken nee dankie, dan gaan menz maar liewerster heen …

Poerdez


Ons InLinkz-skakel vir hierdie week se uitdaging: https://fresh.inlinkz.com/p/a15eea70c3c04529ac417a1a919ae994
Bloggers wat nog nie voorheen deelgeneem het aan ons Lê-Jou-Eier bloguitdagings nie: Om raad te kry oor hoe om deel te neem en om elke week se aankondiging van die nuwe onderwerp te sien, besoek die volgende skakels Lê-Jou-Eier: Reëls en Lê-Jou-Eier: Hoe neem ek deel? Laasgenoemde blogpos bevat ook al die onderwerpe en skakels na vorige uitdagings.
Advertisements