… sukkel so met wiskunde op skool deesdae nie.

Goeie fok, het julle al die metodes gesien wat hulle nou gebruik om kinders te leer? Holy cow!! Selfs met menz se matriekwiskunde kan menz nie daai uitgefigure kry nie.

Pleks hulle die kinders die maklike en vinnige maniere leer van somme maak:

wiskunde.JPG

As menz so na die beplanning van onse staat kyk, word alle finansiële posisies in die toekoms geoormerk vir BEE of BBEEE of RA. Dis nou vir mense wat OF nie wiskunde op skool gehad het nie of slegs wiskundige geleerdheid …

Red nou ‘n fokken land …

Poerdez

Advertisements