En die ANC se bakbeentjies (Multichoice) bewe … *snork* *giggel*

Hoedefok is ♪ Die Land ♪ rassisties? Sou dit meer aanvaarbaar gewees het as Refentse ingesluit was? As Emo saam gesing het?

Daar is nie een “one black, one bullet” nie … daar is nie “ons gaan julle vermoor en julle vrouens verkrag” nie … daar is nie “koop maar pap en baked beans, ons kom vir julle” nie…

Kyk, menz is nie ‘n massive fan van Steve of Jay of Bok of Bobby of Ruhan(?) nie, maar foktog. Really?

Waddefok rook die mense?

Poerdez

Advertisements