Ons leef nog …

… maar is moer besig.

Menz is nou in menz se tweede week van oefen en nie meer so seer nie. Menz wag vir ‘n program van ‘n professional wat hierdie prentjie gans en al sal verander. Menz sal heelwaarskynlik gevoer en gestort moet word, dan.

Intussen het menz in die diepkant ingespring en doen ‘n kursus buite menz se veld. Dit vat moed en gelukkig help die Urbanol bietjie met die angstigheid.

Vir nou is dit al. Menz leef nog.

Poerdez