Ja nĂȘ, hier is ons weer. Terug op die 28fokkenjaarhongersnood … đ
Nee, dis darem nie so erg nie. Vandat ons verlede jaar hierdie tyd begin het, was menz nog steeds 11.7 kg minder as toe. Hierdie week het ons gebring op 2.7 kg minder duidelik, so we’re getting there. Dis maklik en min kook werk en redelik goedkoop.
Wat menz egter verbaas is die hoeveelheid pille, koffies, tees, wortels, blare, ens. wat mense op FB te koop aanbied. Vroeg die week toe sien menz die:
Google is mos my friend, so ek gaan kyk toe wat dit is:
“Phosphocol P 32 is employed by intracavitary instillation for the treatment of peritoneal or pleural effusions caused by metastatic disease, and may be injected interstitially for the treatment of cancer.”
Die newe effekte van die wonderlike NATUURLIKE (!) gewigsverliesmiddel is onder andere:
Untoward effects may be associated with use of chromic phosphate P 32. These include transitory radiation sickness, bone marrow depression, pleuritis, peritonitis, nausea and abdominal cramping. Radiation damage may occur if accidentally injected interstitially or into a loculation.
The following adverse reactions associated with the use of Phosphocol P 32 have been identified during post approval use:
- Leukemia in Children (see WARNINGS)
- Radiation injury (necrosis and fibrosis) to the small bowel, cecum, and bladder following administration of P 32 into the peritoneal cavity.
Because these reactions are reported voluntarily from a population of uncertain size, it is not always possible to reliably estimate their frequency or establish a causal relationship to drug exposure.
Really?
So om geld te maak, is jy bereid om ‘n middel te verkoop wat mense BAIE ernstig siek kan maak? En om gewig te verloor, is jy bereid om jou self in te spuit met ‘n middel wat jou BAIE siek kan maak?
In ons samelewing word dit aanvaar dat jy ‘n epic kak persoonlikheid kan hĂȘ, jy moet net nie vet wees nie. Foktog. So much for the levels of EQ and IQ out there.
Anyway, rant for the day over. Menz kan in elk geval nie bekostig om maer te word nie, die operasiekoste om die velle te verwyder en die boobs te relocate begin by R150 000. Dus sal menz ‘n poging aanwend om net effens minder duideliker te wees.
En as jy nie hou van hoe menz lyk nie (sou jy menz dalk eendag sien), fokof agtertoe tot op ‘n plek waar menz vir jou aanvaarbaar lyk en bly daar. Of moenie kyk nie.
Poerdez