Sleutelwoorde
Menz het vandat menz kan onthou, Don Williams se musiek geluister. Op die mat voor die radio het menz plate geluister om te ontsnap.
You’re my best friend het menz laat hoop om ook eendag so ‘n “partner” te kan hê. I recall a gypsy woman en I believe in you is ook van sy liedjies wat menz na aan die hart lê.
Baai vir nou oom Don. En dankie vir die songs.
Poerdez
PS: Menz het toe so ‘n best friend gekry in menzseMan. ♥