En sy gaan voortplant …. 02 Donderdag Feb 2017 Posted by poerdez in Poerdez ≈ 6 Kommentaar … red ‘n fokkenhasie … (elke volk en nasie). š Poerdez Deel dit:TwitterFacebookLike Loading...
diewithasie said:
‘n Eks vriendin van my het hierdie op haar facebook geshare om te wys hoe “dom” mense wat sims speel is aangesien ek so moerse fan van sims is. Lekker
LikeLiked by 1 person
Die Man met die Hoed said:
Ons almal weet (mos) dat Amerika die middelpunt van die universe is, maar Moddereiland is ‘n planeet? Wowser! Daar is duidelik gate in my opvoeding
LikeLike
Die Man met die Hoed said:
Maar ernstig nou. Hierdie meisie is so goed, ek dink ek gaan haar huur as die standup comedian vir ons volgende funksie. Het jy gesien hoe sy die hele tyd ‘n absolute straight face hou, asof sy dit regtig glo? š
LikeLike
vuurklip said:
Hierdie kind (Pupinia Stewart) is BRILJANT! Sy kom so deadpan uit met die gekste sĆŖdinge. Slim satire – mits jy dit raaksien.
Kyk hier:
http://knowyourmeme.com/memes/people/our-third-life
LikeLike
perdebytjie said:
Ek kop niks hiervan nie…LOL!
LikeLike
HesterLeyNel said:
Haha, dis goed. Ek moet so ‘n bietjie tyd bestee op You Tube
LikeLike