… sou menz weer menzseMan kies. Elke keer.

could-have-anyone

Menz en menzseMan is al langer saam as wat ons apart was voor ons saam was. Dit is nie altyd maklik nie, maar die goeie en lekker tye is meer as die moeilikes.

love-tree

Nothing is forever and there are no promises in life. Maar so lank as wat menz asem in menz se lyf het, sal menz lief wees vir menzseMan. Met al sy geite.

Is liefde nie maar die proses om jou lewe met iemand te deel met wie se tekortkominge en plus-punte jy ewe vrede mee kan maak nie?

Menz ♥ menzseMan

tumblr_mf9pjpjatq1r3pv9ho1_500

Poerdez