Gister vang menz se oog hierdie op Netwerk24:

knersvlakte

 

Toe dink menz: “Ja. Getroudes ken van die knersvlakte. Ou getroudes ken van die moordenaarsKaroo. 😉

Poerdez