Menz wonder soms hoe die vervaardigers geld in die hande kry om hierdie flieks te maak. En waar die geld vandaan kom. Soms kan menz sien daar was ‘n begroting van $19.99 …

A cure for wellness

a-cure-for-wellness

Rock Dog

rock-dog

The LEGO Batman Movie

lego.JPG

Jolly LLB 2

jolly-llb

Menz staan verstom oor die ratings wat van hierdie flieks kry ….

Gelukkig verskil smaak en gaan menz nie een van hierdie flieks sien nie.

MAAR … ‘n fliek wat menz wel ook wil sien:

Land of Mine

land-of-mine

A young group of German POWs are made the enemy of a nation, where they are now forced to dig up 2 million land-mines with their bare hands.

Epic!

Poerdez